pantomime [boodskap #137897] |
Tue, 07 September 2021 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pantomime
Afbreking: pan•to•mi•me
Selfstandige naamwoord: pantomime
Meervoud: pantomimes
Betekenis:
• Toneelvoorstelling met musiek en dans wat met gebare en gesigsuitdrukkings opgevoer word (sonder enige woorde).
Gebruik:
• Die verhaal Aladdin en die Towerlamp word dikwels as 'n pantomime opgevoer.
Sinoniem:
• gebarespel
Afgelei:
• pantomimies
Vertaling:
Engels: pantomime
Nederlands: pantomime
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|