korrigeer [boodskap #137896] |
Tue, 07 September 2021 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrigeer
Afbreking: kor•ri•geer
Werkwoord: korrigeer
Verlede tyd: het gekorrigeer
Betekenis:
• Om te iets wat verkeerd is reg te maak.
Gebruik:
• Gebruik 'n speltoetser om jou woorde te korrigeer terwyl jy tik.
Sinoniem:
• aanpas
• merk
• nagaan
• nasien
• ontfout
• proeflees
• redigeer
• reghelp
• regmaak
• regsien
• regstel
• regsit
• verander
• verbeter
• wysig
Afgelei:
• korrigeerder
• korrigeervloeistof
• korrigeerwerk
Vertaling:
Engels: to correct, set right
Nederlands: corrigeren
Nota:
• Van Frans, "corriger", verbeter.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|