Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dramatiseer
dramatiseer [boodskap #137895] Tue, 07 September 2021 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dramatiseer
Afbreking: dra•ma•ti•seer


Werkwoord: dramatiseer
Verlede tyd: het gedramatiseer

Betekenis:
• Om 'n drama op te voer, of om iets meer dramaties te maak.

Gebruik:
• Moenie so dramatiseer as jy nie op die verhoog is nie.

Sinoniem:
• aandik
• oordryf
• vererger

Afgelei:
• dramatisering

Vertaling:
Engels: to dramatize
Nederlands: dramatiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoogopset
Volgende onderwerp: korrigeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:32:03 UTC 2025