Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhoogopset
verhoogopset [boodskap #137894] Tue, 07 September 2021 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhoogopset
Afbreking: ver•hoog•op•set
Samestelling: verhoog + opset


Selfstandige naamwoord: verhoogopset
Meervoud:

Betekenis:
• Die plasing van toerusting en rekwisiete wanneer 'n verhoog voorberei word.

Gebruik:
• Vanweë die unieke verhoogopset is daar net sitplek vir 200 mense in die ouditorium.

Vertaling:
Engels: stage setup, stage configuration
Nederlands: verhoogopset

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootword
Volgende onderwerp: dramatiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:43:05 UTC 2025