rooidag [boodskap #137889] |
Mon, 06 September 2021 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooidag
Afbreking: rooi•dag
Samestelling: rooi + dag
Selfstandige naamwoord: rooidag
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aanbreek van die nuwe dag; tyd net voor die sonsopkoms.
Gebruik:
• Teen rooidag het hulle die perde opgesaal en in die pad geval.
Sinoniem:
• dagbreek
• daglumier
• daeraad
• hoenderkraai
• lumier
• môregloed
• môrelig
• môreskemering
• môrestond
• oggendstond
• rooidag
Vertaling:
Engels: dawn, day-break
Nederlands: dageraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|