leefstyl [boodskap #137888] |
Mon, 06 September 2021 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leefstyl
Afbreking: leef•styl
Samestelling: leef + styl
Selfstandige naamwoord: leefstyl
Meervoud: leefstyle
Verkleinwoord: leefstyltjie
Meervoud van verkleining: leefstyltjies
Betekenis:
• Die manier hoe 'n mens lewe.
Gebruik:
• Gesondheid kom nie uit 'n pilbottel nie, dit is die resultaat van oefening en 'n gesonde leefstyl.
Wisselvorm:
• lewensstyl
Vertaling:
Engels: lifestyle
Nederlands: leefstijl
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|