verfris [boodskap #137886] |
Mon, 06 September 2021 17:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verfris
Afbreking: ver•fris
Samestelling: ver- + fris
Werkwoord: verfris
Verlede tyd: het verfris
Teenwoordige deelwoord: verfriste
Betekenis:
• Om fris (nuut, skoon, vars, sterk) te maak
Gebruik:
• U kan die webbladsy verfris deur die F5-sleutel te druk.
• Laat my toe om jou geheue te verfris.
Sinoniem:
• laaf
• opkikker
• opknap
• regenereer
• verkoel
• verkwik
• versterk
Afgelei:
• verfrissing
• verfrissend
Vertaling:
Engels: to refresh
Nederlands: verfrissen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|