ingedagte [boodskap #137883] |
Mon, 06 September 2021 08:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingedagte
Afbreking: in•ge•dag•te
Samestelling: in + gedagte
Byvoeglike naamwoord: ingedagte
Attributief: ingedagte
Betekenis:
• Verdiep in eie gedagtes.
Gebruik:
• Sy was ingedagte en het nie die oond se klokkie gehoor toe dit afgaan nie.
Sinoniem:
• afgetrokke
• afwesig
• dromerig
• vergeetagtig
• vergeterig
• verstrooid
Vertaling:
Engels: absent-minded, lost in thought
Nederlands: in gedachten verzonken
Nota:
• Hou "in gedagte" (twee woorde) dat mense soms "ingedagte" (een woord) kan wees en dinge sal vergeet.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|