Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinvol
sinvol [boodskap #137882] Mon, 06 September 2021 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinvol
Afbreking: sin•vol
Samestelling: sin + vol


Byvoeglike naamwoord: sinvol
Vergrotende trap: sinvoller
Oortreffende trap: sinvolste
Attributief: sinvolle
Partitief: sinvols

Betekenis:
• Met betekenis; wat goed deurdag is en sin maak.

Gebruik:
• Tyd is kosbaar, gebruik dit sinvol en konstruktief.

Sinoniem:
• betekenisvol
• noemenswaardig
• relevant
• sinryk
• veelbetekenend
• veelseggend
• waardevol
• wys

Afgelei:
• sinvolheid

Vertaling:
Engels: sensible, meaningful
Nederlands: zinvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonmaakmiddel
Volgende onderwerp: ingedagte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:04:18 UTC 2025