Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonmaakmiddel
skoonmaakmiddel [boodskap #137881] Mon, 06 September 2021 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skoonmaakmiddels
Skoonmaakmiddels
skoonmaakmiddel
Afbreking: skoon•maak•mid•del
Samestelling: skoonmaak + middel


Selfstandige naamwoord: skoonmaakmiddel
Meervoud: skoonmaakmiddels
Verkleinwoord: skoonmaakmiddeltjie
Meervoud van verkleining: skoonmaakmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Middel waarmee dinge skoongemaak en gereinig word.

Gebruik:
• Hy gebruik 'n antibakteriële skoonmaakmiddel om die badkamer skoon te maak.

Sinoniem:
• reiniger
• reinigingsmiddel
• skropmiddel
• wasmiddel

Verwant:
• ontsmettingsmiddel

Vertaling:
Engels: cleaning agent, detergent, abstergent
Nederlands: schoonmaakmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herehuis
Volgende onderwerp: sinvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:11:44 UTC 2025