Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herehuis
herehuis [boodskap #137880] Mon, 06 September 2021 07:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Herehuis.
'n Herehuis.
herehuis
Afbreking: he•re•huis
Samestelling: here + huis


Selfstandige naamwoord: herehuis
Meervoud: herehuise
Verkleinwoord: herehuisie
Meervoud van verkleining: herehuisies

Betekenis:
• 'n Groot, deftige en luukse huis, geskik vir 'n heer.

Gebruik:
• Groot Constantia is 'n herehuis en 'n nasionale monument wat in 1925 afgebrand en daarna herbou is.

Sinoniem:
• herewoning

Vertaling:
Engels: mansion
Nederlands: herenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksposisie
Volgende onderwerp: skoonmaakmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:11:57 UTC 2025