argumenteer [boodskap #137877] |
Sun, 05 September 2021 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argumenteer
Afbreking: ar•gu•men•teer
Samestelling: argument -eer
Werkwoord: argumenteer
Verlede tyd: het geargumenteer
Betekenis:
• Om met argumente tot 'n gevolgtrekking te probeer kom.
Gebruik:
• Hy argumenteer ten gunste van lyfstraf in skole.
Sinoniem:
• debatteer
• redeneer
• redekawel
• stry
Afgelei:
• argumentasie
Vertaling:
Engels: to argue, reason
Nederlands: argumenteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|