teenwerk [boodskap #137876] |
Sun, 05 September 2021 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenwerk
Afbreking: teen•werk
Samestelling: teen + werk
Werkwoord: werk teen, teenwerk
Verlede tyd: het teengewerk
Betekenis:
• Om teen iets te werk.
Gebruik:
• Wrywing is 'n krag wat die beweging van 'n voorwerp teenwerk.
Wisselvorm:
• teëwerk
Sinoniem:
• bekamp
• bemoeilik
• bestry
• dwarsboom
• fnuik
• ondergrawe
• ondermyn
• stuit
• teenstaan
• teëgaan
• teëstaan
• verydel
Antoniem:
• meewerk
• saamwerk
Afgelei:
• teenwerking
Vertaling:
Engels: to work against, counter
Nederlands: tegenwerken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|