inskrywingsvorm [boodskap #137874] |
Sun, 05 September 2021 10:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inskrywingsvorm
Afbreking: in•skry•wings•vorm
Samestelling: inskrywing + -s- + vorm
Selfstandige naamwoord: inskrywingsvorm
Meervoud: inskrywingsvorms
Verkleinwoord: inskrywingsvormpie
Meervoud van verkleining: inskrywingsvormpies
Betekenis:
• 'n Vorm wat 'n mens voltooi om vir iets (soos 'n kompetisie) in te skryf.
Gebruik:
• Die inskrywingsvorm moet noukeurig en volledig ingevul word.
Vertaling:
Engels: entry form
Nederlands: inschrijfformulier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|