Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omblaai
omblaai [boodskap #137872] Sun, 05 September 2021 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omblaai
Afbreking: om•blaai
Samestelling: om + blaai


Werkwoord: blaai om, omblaai
Verlede tyd: het omgeblaai

Betekenis:
• Om die bladsy van 'n boek om te slaan.

Gebruik:
Blaai om na bladsy 13. Sy het na bladsy 14 omgeblaai.

Sinoniem:
• omdraai
• omkeer
• omslaan
• omswaai
• pagineer

Vertaling:
Engels: to page; turn over
Nederlands: omdraaien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Noors
Volgende onderwerp: omgekeerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:05:51 UTC 2025