baksel [boodskap #137869] |
Sun, 05 September 2021 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baksel
Afbreking: bak•sel
Samestelling: bak + -sel
Selfstandige naamwoord: baksel
Meervoud: baksels
Verkleinwoord: bakseltjie
Meervoud van verkleining: bakseltjies
Betekenis:
• 'n Klomp eensoortige eetgoed wat saam gebak is.
Gebruik:
• Die tweede baksel het verbrand.
Afgelei:
• misbaksel
• samebaksel
Vertaling:
Engels: baking, batch
Nederlands: baksel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|