Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immer
immer [boodskap #137868] Sun, 05 September 2021 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
immer
Afbreking: im•mer


Bywoord: immer

Betekenis:
• Op enige tyd.

Gebruik:
• Ek het jou immer lief.

Sinoniem:
• almelewe
• altoos
• altyd
• ooit
• steeds
• voortdurend

Antoniem:
• nimmer

Afgelei:
• immergroen
• immermeer
• immerteenwoordig

Vertaling:
Engels: ever, always
Nederlands: immer

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nimmer
Volgende onderwerp: baksel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:05:15 UTC 2025