epifoor [boodskap #137866] |
Sun, 05 September 2021 07:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
epifoor
Afbreking: e•pi•foor
Selfstandige naamwoord: epifoor
Meervoud: epifore
Verkleinwoord: epifoortjie
Meervoud van verkleining: epifoortjies
Betekenis:
• Die herhaling van dieselfde woord (of woordgroep) aan die einde van opeenvolgende versreël of sinne.
Gebruik:
• "Hy het die berge gesien; die oseaan gesien; en tog niks gesien!" is 'n voorbeeld van 'n epifoor.
Antoniem:
• anafoor
Vertaling:
Engels: epistrophe
Nederlands: epifoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|