Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaam
vaam [boodskap #137861] Sat, 04 September 2021 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaam
Afbreking: vaam


Selfstandige naamwoord: vaam
Meervoud: vame

Betekenis:
• 'n Outydse lengtemaat van ongeveer 1,8 meter, die lengte van die uitgestrekte arms.

Gebruik:
• Die Aliwal-bank is op sy vlakste 1½ vaam (2,7 meter) diep.

Wisselvorm:
• vadem

Afgelei:
• vaamhout
• vaammaat

Homofoon:
• faam (roem)

Vertaling:
Engels: fathom
Nederlands: vaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boortjie
Volgende onderwerp: seine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:46:23 UTC 2025