doodbang [boodskap #137857] |
Sat, 04 September 2021 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodbang
Afbreking: dood•bang
Samestelling: dood + bang
Byvoeglike naamwoord: doodbang
Attributief: doodbang
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bang; baie bang en bevrees.
Gebruik:
• Die kind is doodbang vir 'n tandarts.
Sinoniem:
• haasbang
• hondbang
• lambang
• skytbang
• vrekbang
• yskoudbang
Vertaling:
Engels: terrified, scared to death
Nederlands: doodsbang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|