omkeer [boodskap #137856] |
Sat, 04 September 2021 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omkeer
Afbreking: om•keer
Samestelling: om + keer
Werkwoord: keer om, omkeer
Verlede tyd: het omgekeer
Teenwoordige deelwoord: omgekeerde
Betekenis:
• Om iets te draai sodat 'n ander kant voor of bo is.
• Om om te draai en terug te gaan; terugdraai.
• (figuurlik) Omverwerp; omvergooi; omdolwe.
Gebruik:
• Toe sy die klip omkeer, sien sy 'n skerpioen.
• As jy verdwaal moet jy maar omkeer en terugkom.
• Die kinders het die hele huis omgekeer.
Spreekwoord:
• Koue water op iemand omkeer. [Iemand se geesdrif demp.]
Sinoniem:
• omdraai
• omgooi
• omslaan
• omsmyt
• omverwerp
• omwentel
• roteer
Afgelei:
• omkeerbaar
• omkeerproses
Vertaling:
Engels: to turn around, turn upside down, overturn, change
Nederlands: omkeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|