verwoestend [boodskap #137855] |
Sat, 04 September 2021 08:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwoestend
Afbreking: ver•woes•tend
Samestelling: verwoes + -tend
Byvoeglike naamwoord: verwoestend
Attributief: verwoestende
Betekenis:
• Wat verwoes en verniel.
Gebruik:
• 'n Waterstofbom is selfs meer verwoestend as 'n atoombom.
Sinoniem:
• afbrekend
• beskadigend
• destruktief
• moordend
• vernielend
• vernietigend
• verpletterend
Afgelei:
• allesverwoestend
Vertaling:
Engels: devastating, ravaging, destructive
Nederlands: verwoestend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verwoes.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|