| pendeltuig [boodskap #137853] |
Sa., 04 September 2021 08:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26052 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
NASA lanseer 'n pendeltuig.
pendeltuig
Afbreking: pen•del•tuig
Samestelling: pendel + tuig
Selfstandige naamwoord: pendeltuig
Meervoud: pendeltuie
Verkleinwoord: pendeltuigie
Meervoud van verkleining: pendeltuigies
Betekenis:
• 'n Voertuig wat mense heen en weer tussen plekke pendel, soos 'n ruimtetuig wat mense die ruimte in neem en weer na die aarde terugbring.
Gebruik:
• Wanneer die pendeltuig terugkeer, gloei die neus en die onderkant rooiwarm as gevolg van die atmosfeer se wrywing.
Sinoniem:
• kuifertuig
• ruimtependeltuig
• ruimtevliegtuig
Verwant:
• pendelaar
• pendeldiens
• pendelvlug
Vertaling:
Engels: shuttlecraft, space shuttle
Nederlands: ruimteveer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|