Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerfstok
kerfstok [boodskap #137852] Sat, 04 September 2021 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kerfstokkies
Kerfstokkies
kerfstok
Afbreking: kerf•stok
Samestelling: kerf + stok


Selfstandige naamwoord: kerfstok
Meervoud: kerfstokke
Verkleinwoord: kerfstokkie
Meervoud van verkleining: kerfstokkies

Betekenis:
• Voorwerp (meestal hout) waarop kerwe gemaak word om rekord van dinge te hou (soos skuld of sondes).

Gebruik:
• Die jagter het al vyf bokke op sy kerfstok.

Spreekwoord:
• Hy het baie op sy kerfstok. [Baie te verantwoord hê.]

Afgelei:
• kerfstokstelsel

Vertaling:
Engels: tally stick, nickstick
Nederlands: kerfstok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verantwoord
Volgende onderwerp: pendeltuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:02:03 UTC 2025