Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ferdi vra dom vrae. Hoekom?
Re: Ferdi vra dom vrae. Hoekom? [boodskap #15284] Thu, 28 May 1998 00:00
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: May 1998
Karma: 0
Junior Lid
>

[knip]

> En ek dink hy weet
> meer van wat in Suid-Afrika aangegaan het in die
> laaste dekade as sommiges wat so sit en skel, veral
> uit die buiteland.

[knip]

Bravo, Gloudina. Nou praat jy vir die eerste keer die waarheid...oor
jouself.

Jennifer

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.
Re: Ferdi vra dom vrae. Hoekom? [boodskap #15285 is 'n antwoord op boodskap #15284] Thu, 28 May 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 1998 03:02:58 GMT, wrote:

>
> Leendert dink Ferdi vra dom vrae. As iemand dink
> 'n vraag is dom, dan is daar duidelik iets verkeerd
> met die persoon wat dink dat die vraag dom is. Hy
> voel in 'n hoek gedryf, weet nie hoe om te antwoord
> nie, nou sê hy maar die ander een vra dom vrae.

Dit verduidelik dus baie van jou eie reaksie op plasings!
Vorige onderwerp: Die denker van Minneapolis.
Volgende onderwerp: help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 05:17:12 UTC 2024