Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinkplaat
sinkplaat [boodskap #137850] Sat, 04 September 2021 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Huisie met 'n sinkplaatdak.
'n Huisie met 'n sinkplaatdak.
sinkplaat
Afbreking: sink•plaat
Samestelling: sink + plaat


Selfstandige naamwoord: sinkplaat
Meervoud: sinkplate
Verkleinwoord: sinkplaatjie
Meervoud van verkleining: sinkplaatjies

Betekenis:
• 'n Geriffelde plaat van sink wat as boumateriaal en dakbedekking gebruik word.

Gebruik:
• 'n Sinkplaat het in die storm losgekom en van die dak afgewaai.

Afgelei:
• sinplaatpad

Vertaling:
Engels: zinc plate, corrugated iron sheet
Nederlands: zinkplaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaat
Volgende onderwerp: verantwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:45:36 UTC 2025