fisiek [boodskap #137848] |
Fri, 03 September 2021 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fisiek
Afbreking: fi•siek
Byvoeglike naamwoord: fisiek
Vergrotende trap: fisieker
Oortreffende trap: fisiekste
Attributief: fisieke
Betekenis:
• Wat die liggaam (of die die stoflike natuur) betref.
Gebruik:
• Die mannetjies is fisiek groter as die wyfies.
Sinoniem:
• fisies
• liggaamlik
• lyflik
• stoflik
Vertaling:
Engels: physical
Nederlands: fysiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|