Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blinker
blinker [boodskap #137846] Fri, 03 September 2021 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blinker
Afbreking: blin•ker
Samestelling: blink + -er


Byvoeglike naamwoord: blink
Vergrotende trap: blinker
Oortreffende trap: blinkste

Betekenis:
• Wat meer blink.

Gebruik:
• My diamant is tog blinker as joune.

Vertaling:
Engels: more shining
Nederlands: blink


Selfstandige naamwoord: blinker
Meervoud: blinkers
Verkleinwoord: blinkertjie
Meervoud van verkleining: blinkertjies

Betekenis:
• Iets wat blink, soos die klein blink plaatjies waarmee dinge versier word.
• (anglisisme) 'n Oogklap vir 'n perd.

Gebruik:
• Die blinkers op haar trourok glinster in die somerson.
• Resiesperde dra blinkers sodat hulle nie die perde langs hulle kan sien nie.

Vertaling:
Engels: blinker
Nederlands: blinker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stroomop
Volgende onderwerp: teelaarde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:11:48 UTC 2025