Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stroomop
stroomop [boodskap #137845] Fri, 03 September 2021 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stroomop
Afbreking: stroom•op
Samestelling: stroom + op


Byvoeglike naamwoord: stroomop
Attributief: stroomop

Betekenis:
• Teen die die vloei van die stroom in; opwaarts.
• (figuurlik) Wat moeilik of anders is.

Gebruik:
• Geelvisse swem stroomop om te broei.
• Hy is sommer stroomop.

Sinoniem:
• befoeterd
• dwarstrekkerig
• eiesinnig
• halsstarrig
• koppig
• moedswillig
• nonkonformisties
• weerbarstig

Antoniem:
• stroomaf

Afgelei:
• stroomop-rigting

Vertaling:
Engels: upstream, upriver
Nederlands: stroomopwaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lojaal
Volgende onderwerp: blinker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:39:16 UTC 2025