Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lojaal
lojaal [boodskap #137844] Fri, 03 September 2021 12:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lojaal
Afbreking: lo•jaal


Byvoeglike naamwoord: lojaal
Vergrotende trap: lojaaler
Oortreffende trap: lojaalste
Attributief: lojale
Partitief: lojaals

Betekenis:
• Wat (deur dik en dun) aan 'n persoon of saak getrou bly.

Gebruik:
• Vlekkie was 'n wonderlike hond, betroubaar, liefdevol en tot die einde toe lojaal!

Sinoniem:
• betroubaar
• getrou
• patrioties
• pligsgetrou
• toegewyd
• trou

Antoniem:
• dislojaal

Afgelei:
• lojaliteit

Vertaling:
Engels: loyal, faithful
Nederlands: loyaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omslag
Volgende onderwerp: stroomop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:56:00 UTC 2025