onbemind [boodskap #137842] |
Fri, 03 September 2021 11:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbemind
Afbreking: on•be•mind
Samestelling: on- + bemin -d
Byvoeglike naamwoord: onbemind
Vergrotende trap: onbeminder
Oortreffende trap: onbemindste
Attributief: onbeminde
Betekenis:
• Wat ongewild en nie gelief is nie.
Gebruik:
• Die pous se ydelheid het hom onbemind gemaak.
Spreekwoord:
• Onbekend maak onbemind. ['n Mens hou nie van 'n onbekende persoon of saak nie.]
Wisselvorm:
• bemin
Sinoniem:
• ongelief
• onpopulêr
• ongewild
Antoniem:
• bemind
Afgelei:
• onbeminlik
Vertaling:
Engels: unbeloved, unpopular, not liked
Nederlands: onbemind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|