karee [boodskap #137833] |
Thu, 02 September 2021 11:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karee
Afbreking: ka•ree
Selfstandige naamwoord: karee
Meervoud: karees
Verkleinwoord: kareetjie
Meervoud van verkleining: kareetjies
Betekenis:
• Immergroen boom of struik met neerhangende takke en olyfgroen blare, Searsia lancea.
Gebruik:
• Die karee is bestand teen ryp en droogte en word tot 8 meter hoog met 'n kroon van tot 5 meter breed.
Afgelei:
• kareebessie
• kareebessiebos
• kareeboom
• kareebos
• kareebossie
• kareedoring
• kareehout
• kareehoutkool
• kareehoutpaal
• kareehoutstam
• kareekierie
• kareelat
• kareepaal
• kareestam
• kareestomp
• kareestruik
• kareetak
• kareewortel
Vertaling:
Engels: African sumac, willow rhus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|