geldelik [boodskap #137831] |
Thu, 02 September 2021 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geldelik
Afbreking: gel•de•lik
Samestelling: geld + -elik
Byvoeglike naamwoord: geldelik
Attributief: geldelike
Betekenis:
• Wat geld betref; met betrekking tot finansies.
Gebruik:
• Die organisasie is geldelik in die verknorsing.
Sinoniem:
• finansieel
Vertaling:
Engels: financial, monetary, pecuniary
Nederlands: geldelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|