knoets [boodskap #137830] |
Thu, 02 September 2021 10:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knoets
Afbreking: knoets
Selfstandige naamwoord: knoets
Meervoud: knoetse
Verkleinwoord: knoetsie
Meervoud van verkleining: knoetsies
Betekenis:
• 'n Knop of verharding, soos 'n harde plek in hout.
Gebruik:
• Die meisie dra 'n knoets van 'n diamantring aan haar vinger.
Wisselvorm:
• knoes
Sinoniem:
• bult
• knobbel
• knop
• kwas
• uitgroeisel
• verdikking
Afgelei:
• knoetserig
• knoetsig
• knoetstraf
Vertaling:
Engels: knot
Nederlands: knoest, kwast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|