gimkana [boodskap #137829] |
Thu, 02 September 2021 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gimkana
Afbreking: gim•ka•na
Selfstandige naamwoord: gimkana
Meervoud: gimkanas
Betekenis:
• 'n Byeenkoms vir perdesport; kompetisie waar ruiters op perde hul vaardighede tentoonstel.
Gebruik:
• Die dag se verrigtings sal 'n veiling, 'n gimkana en boeresport insluit.
Sinoniem:
• perdesportbyeenkoms
Afgelei:
• gimkanaspan
Vertaling:
Engels: gymkhana
Nederlands: gymkana
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|