Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minderwaardig
minderwaardig [boodskap #137827] Wed, 01 September 2021 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
minderwaardig
Afbreking: min•der•waar•dig
Samestelling: minder + waardig


Byvoeglike naamwoord: minderwaardig
Vergrotende trap: minderwaardiger
Oortreffende trap: minderwaardigste
Attributief: minderwaardige
Partitief: minderwaardigs

Betekenis:
• Wat minder is in waarde; relatief sleg.

Gebruik:
• Moenie mense seermaak of minderwaardig behandel nie.

Sinoniem:
• agteraf
• amateuragtig
• derderangs
• inferieur
• laegraads
• ondergeskik
• pateties
• power
• swakkerig
• treurig

Antoniem:
• meerderwaardig

Afgelei:
• minderwaardigheid

Vertaling:
Engels: inferior, third-rate
Nederlands: minderwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasgoeddraad
Volgende onderwerp: aanspreeklikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:05:42 UTC 2025