wasgoeddraad [boodskap #137826] |
Wed, 01 September 2021 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wasgoeddraad
Afbreking: was•goed•draad
Samestelling: wasgoed + draad
Selfstandige naamwoord: wasgoeddraad
Meervoud: wasgoeddrade
Verkleinwoord: wasgoeddraadjie
Meervoud van verkleining: wasgoeddraadjies
Betekenis:
• Draad of tou waaroor wasgoed gehang word om droog te word.
Gebruik:
• As spasie beperk is kan 'n intrekbare wasgoeddraad geïnstalleer word.
Sinoniem:
• waslyn
• wasgoedlyn
Vertaling:
Engels: washing line
Nederlands: waslijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|