Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beknop
beknop [boodskap #137825] Wed, 01 September 2021 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beknop
Afbreking: be•knop


Byvoeglike naamwoord: beknop
Vergrotende trap: beknopter
Oortreffende trap: beknopste
Attributief: beknopte

Betekenis:
• Wat kort saamgevat is; tot die belangrikste en noodsaaklikste teruggebring.
• Wat klein en nou is.

Gebruik:
• Die artikel bied 'n beknopte samevatting van die boek.
• Die kamer is effens beknop en erg deurmekaar.

Sinoniem:
• bondig
• kernagtig
• kortliks
• lakonies
• opgesom
• saaklik
• saamgevat
• samevattend
• sinopties
• benoud
• eng
• klein
• kloustrofobies
• nou
• knap
• kort
• smal

Antoniem:
• ruim

Afgelei:
• beknoptheid

Vertaling:
Engels: concise, brief, compact; narrow, small
Nederlands: beknopt, bondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doelloos
Volgende onderwerp: wasgoeddraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:11:33 UTC 2025