Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doelloos
doelloos [boodskap #137824] Wed, 01 September 2021 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doelloos
Afbreking: doel•loos
Samestelling: doel + -loos


Byvoeglike naamwoord: doelloos
Attributief: doellose

Betekenis:
• Sonder 'n rede of 'n einddoel.

Gebruik:
• 'n Verstandige mens hou hom besig met wysheid, maar 'n dwaas se gedagte dwaal doelloos rond. [Spreuke 17:24]

Sinoniem:
• koersloos
• nutteloos
• sinneloos
• vrugteloos

Antoniem:
• doelbewus

Vertaling:
Engels: aimless, to no purpose
Nederlands: doelloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvoorwaardelik
Volgende onderwerp: beknop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:13:16 UTC 2025