onvoorwaardelik [boodskap #137823] |
Wed, 01 September 2021 17:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onvoorwaardelik
Afbreking: on•voor•waar•de•lik
Samestelling: on- + voorwaardelik
Byvoeglike naamwoord: onvoorwaardelik
Attributief: onvoorwaardelike
Partitief: onvoorwaardeliks
Betekenis:
• Sonder enige uitsonderings, beperkings of voorwaardes.
Gebruik:
• Het jy my onvoorwaardelik lief?
• Hy moes onvoorwaardelike trou aan die koning sweer.
Sinoniem:
• absoluut
• blindelings
• botweg
• kategories
• volledig
• voluit
Antoniem:
• voorwaardelik
Vertaling:
Engels: unconditional, absolute
Nederlands: onvoorwaardelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|