vreesbevange [boodskap #137819] |
Wed, 01 September 2021 11:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vreesbevange
Afbreking: vrees•be•van•ge
Samestelling: vrees + bevange
Byvoeglike naamwoord: vreesbevang
Attributief: vreesbevange
Betekenis:
• Baie bang; vasgevang in die greep van vrees.
Gebruik:
• Die arme vrou was histeries en vreesbevange toe die polisie daar opdaag.
Sinoniem:
• angsbevange
• angstig
• bang
• beangs
• bekommerd
• benoud
• bevrees
• lafhartig
• paniekbevange
• paniekerig
• vreesagtig
• verskrik
Vertaling:
Engels: terrified, petrified, anxious, fear-stricken, fear-ridden, panic‐stricken
Nederlands: doodsbang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|