Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roofkyker
roofkyker [boodskap #137816] Tue, 31 August 2021 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
roofkyker
Afbreking: roof•ky•ker
Samestelling: roof + kyker


Selfstandige naamwoord: roofkyker
Meervoud: roofkykers
Verkleinwoord: roofkykertjie
Meervoud van verkleining: roofkykertjies

Betekenis:
• Iemand wat na 'n kommersiële uitsending kyk sonder om daarvoor te betaal.

Gebruik:
• Talle roofkykers weier eenvoudig om hulle TV-lisensies te betaal.

Verwant:
• roofluisteraar

Vertaling:
Engels: pirate viewer
Nederlands: piratenkijker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwajong
Volgende onderwerp: doodonskuldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:55:44 UTC 2025