denker [boodskap #137813] |
Tue, 31 August 2021 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
denker
Afbreking: den•ker
Selfstandige naamwoord: denker
Meervoud: denkers
Verkleinwoord: denkertjie
Meervoud van verkleining: denkertjies
Betekenis:
• Iemand wat baie dink, of wie se beroep dit is om oor dinge te dink.
Gebruik:
• Sokrates, Plato en Aristoteles was invloedryke denkers en die vaders van die moderne Westerse wysbegeerte.
Sinoniem:
• akademikus
• filosoof
• geleerde
• innoveerder
• intellektueel
• intelligentsia
• peinser
Vertaling:
Engels: thinker
Nederlands: denker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|