Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meteoor
meteoor [boodskap #137812] Tue, 31 August 2021 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meteoor.
'n Meteoor.
meteoor
Afbreking: me•te•oor


Selfstandige naamwoord: meteoor
Meervoud: meteore
Verkleinwoord: meteoortjie
Meervoud van verkleining: meteoortjies

Betekenis:
• Meteoroïde wat die aarde se atmosfeer binnegedring het.

Gebruik:
• 'n Meteoor laat 'n sigbare ligspoor in die lug en staan daarom in die volksmond bekend as 'n vallende of verskietende ster.

Afgelei:
• meteoorreën
• meteoorsteen

Verwant:
• meteoroïed (in die ruimte)
• meteoriet (op die aarde)

Vertaling:
Engels: meteor
Nederlands: meteoor

Nota:
• Van Griekse, meteōros ("hoog in die lug").

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: uitermate
Volgende onderwerp: denker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:52:04 UTC 2025