uitermate [boodskap #137811] |
Tue, 31 August 2021 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitermate
Afbreking: ui•ter•ma•te
Bywoord: uitermate
Betekenis:
• In die hoogste mate.
Gebruik:
• Die land het 'n uitermate hoë moordsyfer.
Sinoniem:
• baie
• besonder
• besonderlik
• buitengewoon
• buitensporig
• drasties
• ekstreem
• erge
• mateloos
• ontsettend
• oordadig
• oordrewe
• oormatig
• uiters
• uitsonderlik
• uitspattig
Vertaling:
Engels: extremely, excessively, beyond measure
Nederlands: uitermate
Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|