Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bolyf
bolyf [boodskap #137810] Tue, 31 August 2021 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bolyf
Afbreking: bo•lyf
Samestelling: bo + lyf


Selfstandige naamwoord: bolyf
Meervoud: bolywe
Verkleinwoord: bolyfie
Meervoud van verkleining: bolyfies

Betekenis:
• Die boonste gedeelte van die lyf; deel van die liggaam bokant die heupe.

Gebruik:
• 'n Sentour het die bolyf van 'n man en die onderlyf van 'n perd.

Sinoniem:
• borskas

Antoniem:
• onderlyf

Verwant:
• agterlyf
• voorlyf

Vertaling:
Engels: torso, upper body
Nederlands: bovenlijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: realisties
Volgende onderwerp: uitermate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 16:36:04 UTC 2025