Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » realisties
realisties [boodskap #137809] Tue, 31 August 2021 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
realisties
Afbreking: re•a•lis•ties


Byvoeglike naamwoord: realisties
Vergrotende trap: realistieser
Oortreffende trap: realistiesste
Attributief: realistiese

Betekenis:
• Wat nie idealisties is nie, maar in die werklikheid gesetel is.

Gebruik:
• Ek is nie negatief nie, net realisties.

Sinoniem:
• haalbaar
• klinies
• pragmaties
• verstandig

Antoniem:
• onrealisties

Vertaling:
Engels: realistic
Nederlands: realistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrymoedig
Volgende onderwerp: bolyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:42:37 UTC 2025