Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarsonder
daarsonder [boodskap #137807] Tue, 31 August 2021 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarsonder
Afbreking: daar•sonder
Samestelling: daar + sonder


Bywoord: daarsonder

Betekenis:
• Sonder dit wat genoem is of bedoel word.

Gebruik:
• Ek kan nie daarsonder klaarkom nie.

Vertaling:
Engels: without it
Nederlands: daarzonder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liggaamsbou
Volgende onderwerp: vrymoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:37:03 UTC 2025