liggaamsbou [boodskap #137806] |
Tue, 31 August 2021 08:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liggaamsbou
Afbreking: lig•gaams•bou
Samestelling: liggaam + -s- bou
Selfstandige naamwoord: liggaamsbou
Meervoud: liggaamsboue
Betekenis:
• Die algemene bou van die liggaam.
Gebruik:
• Hy het 'n groot liggaamsbou.
Sinoniem:
• figuur
• gedaante
• gestalte
• houding
• postuur
Vertaling:
Engels: physique, constitution, build of one's body
Nederlands: lichaamsbouw
Selfstandige naamwoord: liggaamsbou
Meervoud: –
Betekenis:
• Sport waarin spiere gebou word.
Gebruik:
• Hy het die eerste prys in liggaamsbou gewen.
Vertaling:
Engels: bodybuilding
Nederlands: bodybuilding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|