sitkamermat [boodskap #137803] |
Ma, 30 Augustus 2021 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitkamermat
Afbreking: sit•ka•mer•mat
Samestelling: sitkamer + mat
Selfstandige naamwoord: sitkamermat
Meervoud: sitkamermatte
Verkleinwoord: sitkamermatjie
Meervoud van verkleining: sitkamermatjies
Betekenis:
• Die (meestal deftige) mat/tapyt in 'n sitkamer.
Gebruik:
• Moenie op die sitkamermat mors nie!
Vertaling:
Engels: sitting room mat
Nederlands: zitkamermat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|